Tuisblad Produkte Kontak ons  
 
     
     
   

Trio Bees

Trio Bees stel die gebruiker instaat om in ‘n oogwink die bewegings in sy kudde te monitor.
Die program is ontwerp vir die kommersiële vleisbeesboer.
Funksies op die program sluit in :

  • Die getalle te monitor
  • Die gewigte van koeie teenoor speenkalfies te kontrolleer
  • Voor en nageslag van ‘n dier te kan bepaal
  • Foto’s van diere op die program te stoor
  • Diere in kampe te kan plaas
  • Diere te kan uitskot en geskiedenis op te bou van uitskotredes
  • Siektes en inentings van diere te kan waarneem
  • Voerverbruik te beheer, waar diere ook voer moet ontvang
  • ‘n Kalender vertoon elke dag take wat uitgevoer moet word ten opsigte van die diere

 

  Prys : R 2 300.00
of
Afbetaalbaar oor 6 maande



Lees ook wat sê ons gebruikers
 
   
  Ontwikkel deur Zure Technologies