Tuisblad Produkte Kontak ons  
 
     
     
   

 

Landbou Bestuursagteware

 

 

Daar is tans 3 baie volledige Windows Gebaseerde Afrikaanse Sagteware produkte beskikbaar naamlik :

Trio Melk
Melkkudde Bestuurssagteware wat jou instaat stel om aktiwiteite in jou kudde te monitor en probleemgevalle betyds uit te wys.
Trio Bees
Vleisbeeskudde Bestuurssagteware vir die kommersiŽle verbruiker wat hom instaat stel om aktiwiteite in die kudde te monitor en probleemgevalle betyds op te spoor.
BookZure
Basiese inkomste en uitgawe stelsel wat jou instaat stel om 'n volledige opsomming vir die boekhouer, in 'n Microsoft Excel formaat, te stuur insluitende die BTW indien van toepassing.
 
   
  Ontwikkel deur Zure Technologies